Quick Navigation

SA Hunters Main Site

SA Jagters

Read the SA Hunters main webpage. Kliek hier om die hoof blad in Afrikaans te lees.

e-Hunter

e-Hunter

e-Hunter online Member Administration for new and existing members

Shooting Forum

Skietforum

Visit the SA Hunter Members Shooting Forum

Hunting Destinations

jagbestemmings

Find of list your Hunting Destination on the SA Hunters Hunting Destinations database

Platorand Nuus

Februarie 2017 Taknuus

Namens die Bestuur wens ons al ons lede ‘n baie voorspoedige, vreugdevolle en geseënde 2017 toe en glo dat die jaar gevul sal wees met liefde, vrede en blydskap vir al die betrokke families. Mag almal vanjaar reguit en akkuraat skiet.

Ons tak het ‘n bewaringsprojek begin waardeur ons lede aanmoedig om uilkaste te koop om ons landelike uilbevolkings se getalle te vermeerder om die rot en muis getalle op ‘n natuurliker en veiliger manier te beheer. Uilkaste is beskikbaar van TWK Wonderfontein, Ferdie Brits by 082 773 8776.

Besoek gerus ons web blad by platorand.co.za .

Lede wat aan jag- of skietaktiwiteite buite takverband deelneem is verplig om dit self op die Vereniging se lede-administrasieplatform op die webwerf te laai sodat hulle kan voldoen aan die vereistes vir die handhawing van toegewyde jagter- en sportskutstatus.

Opleiding vir senior vind op 25 Februarie plaas. Bespreek jou plek vroegtydig  by Peter Carr, 083 460 0371 .

Opleiding vir junior vind plaas op vanaf 27 April  tot 1 Mei. Maak solank ‘n knoop in jou skoenriem om jou plek te bespreek. Meer inligting sal volgende maand gegee word .

Platorand-tak bied op 6 Mei die Streek Presidentskietbyeenkoms aan. Meer inligting hieroor volg later.

Shooting Affairs  
Important message: It is compulsory to wear eye protection on the shooting range . Range fees are now R30 for s and juniors shoot for free.
During summer the shooting days open at 07:30 and during winter months we start at 08:30

Programme
18 Feb: Branch shooting day with jackal, springbok, warthog, impala and rimfire shooting exercises

Believe you can and you’re halfway there “ Theodore Roosevelt

Read more...

Calendar

No events

Platorand Jaarprogram 2018

Onlangse Nuus

Vanuit die stoel

31 Des 2016

Beste Jagtersvriende van Platorandtak,

Dit is al weer die einde van nog ‘n jaar wat verby gespoed het. Baie dankie aan al ons lede wat die jaar saam geskiet het, en gehelp het om die skietdae en ander aktiwiteite ‘n sukses te maak. Dit bly altyd ‘n voorreg om saam met wonderlike mense ‘n stokperdjie te deel.

Wapeneienaars wat hul wapenlisensies onder die nuwe wetgewing hernuwe het, moet  nou al reeds weer in die proses wees om die nuwe (wit kaart) lisensies te hernu. Wees asseblief daarop bedag dat die wet vereis dat u voor 90dae , voor die verstryking van die lisensies moet heraansoek doen.  Daar blyk nou groot ywer onder die SAPD te wees om hierdie regulasie in d

Read more...

Search

We have 14 guests and no members online