Die haelgeweer skiet dag het plaasgevind onder die toesig van Peter Carr in die mis.
Haelgeweer skiet kompetisie in die mis. Peter gee bietjie raad.
Oom Dawid en Tannie Helen hou die telling vir die haelgeweer skiet. Dit is maar koud en mistig.
We have 89 guests and no members online