Laai die 2018 jaarprogram hier af
Fotos van 2013 se laaste aktiwiteit van die jaar, veldskiet en prys uitdeling.
n Vleisie word gebraai na die veldskiet.
Almal sit en kuier terwyl hulle wag vir die finale tellings van die veldskiet.
Le tussen die klippe en skiet die gonge aan die anderkant van die vlei.
Die tafel met die trofees en sertifikate.
We have 15 guests and no members online